BIBLIOGRAFIE

Daar is heelwat leesbare boeke oor die Voortrekkers. In sy twee boeke, Natal and the Zulu Country en Lost Trails of the Transvaal, gee T.V. Bulpin (die skrywer van hierdie boek) 'n uitvoerige verslag van die Voortrekkers in Natal en die Transvaal. Onderandere is daar ook :

Agar-Hamilton, John. The Native Policy of the Voortrekkers. Cape Town, Maskew Miller, 1928.

Beyers, Coenraad.
Die Groot Trek met Betrekking tot ons Nasiegroei. (Archives Yearbook, 1941. Vol. V, pp. 1-16).

Boeseken, A. J.
  Drie Eeue, die Verhaal van ons Vaderland. Saamgestel deur A. J . Boeseken, D. W. Krgiier en A. Kieser. Kaapstad, Nasionale Boekhandel, 1952-1953.

Dreyer
, Andries. Die Voortrekkers en hul Kerk. Kaapstad, Nasionale Pers, 1932.

Gerdener, G. B. H.
Sarel Cilliers, die Vader van Dingaansdag, 'n Lewenskets. Pretoria, Van Schaik, 1925.

Hugo, M. J.
Piet Retief. Johannesburg, Voortrekkerpers, 1961.

Jansen, E. C.
Die Voortrekkers in N atal. Kaapstad, Nasionale Pers, 1932.

Kestell, John Daniel.
Die Voortrekkers : 'n Kort Geskiedenis. Pretoria, De Bussy, 1926. 

Kruger, D. W. Die Viering van Dingaansdag, 1838-1910. Kaapstad, Nasionale Pers, 1935.

Leipoldt, F. L. Die Groot Trek. Kaapstad, Nasionale Pers, 1938.

Muller, C. F. J. Die Britse Owerheid en die Groot Trek. Johannesburg, Simondium, 1963.

Nathan, Manfred. The Voortrekkers of South Africa. Johannesburg, C.N.A.

Preller, Gustav Schoeman. Voortrekkermense. Kaapstad, Nasionale Pers, 1918 (in ses volumes).

Roseboom, Hans, comp. The Romance of the Great Trek: a collection of authorttative articles on the life and times of the Voortrekkers, compiled and edited by Hans Roseboom. The Society for Historical Knowledge, Pretoria, 1949.

Trichardt, Louis. Dagboek van Louis Trichardt, edited by Prof. T. H. Roux. Pretoria, Van Schaik, 1964.

Van der Merwe, Petrus Johannes. Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842). Den Haag, W. P. van Stockum, (pref. 1937).

Walker, Eric Anderson. The Great Trek. London, Black (1960).